Labels

Friday, October 22, 2010

Boere oorlog

"... deprived of clothes ... the semi-starvation in the camps ... the fever-stricken children lying... upon the bare earth ... the appalling mortality.". "In some camps, two and sometimes three different families live in one tent. Ten and even twelve persons are forced into a single tent. Most had to sleep on the ground. These people will never ever forget what has happened," "The children have been the hardest hit. They wither in the terrible heat and as a result of insufficient and improper nourishment ... To maintain this kind of camp means nothing less than murdering children."
... A six month old baby [is] gasping its life out on its mother's knee. Next [tent]: a child recovering from measles sent back from hospital before it could walk, stretched on the ground white and wan. Next a girl of 21 days lay dying on a stretcher. The father ... kneeling beside her, while his wife was watching a child of six also dying and one of about five drooping. Already this couple had lost three children.
[the women] "never express a wish that their men must give way. It must be fought out now, they think, to the bitter end." - Emily Hobhouse.

I remember many things that happened on the way back from Mafeking. There was no moon. And the stars shone down fitfully on the road that was full of guns and frighetend horses and desperate men. The veld throbbed with the hoofbeats of baffled commandos. The stars looked down on scenes that told somberly of a nation’s ruin; they looked on the muzzles of the Mausers that had failed the Transvaal for the first time.
Long afterwards I spoke to an Englishman about this. He said it gave him a queer feeling to hear about the other side of the story of Mafeking. He said there had been great rejoicings in England when Mafeking was relieved, and it was strange to think of the other aspect of it – of a defeated country and of broken columns blundering through the dark – Charles Heman Bosman, Mafeking Road.

Liewe Elza









Ek het jou gebel om te sê dat jy jy kwesbaar gelyk het toe ons Sondag by jou was.  Nee, het jy gesê.

Ek het weer daaraan gedink.

Jy was kwesbaar.

Dit is die werk wat jy nou doen oor die Boere oorlog. Wat jy ook vir my doen. Ek bedoel dat ek 'n deel daarvan is. Ek bedoel dat ek 'n deel daarvan wil wees.

Sondag sê ek dat dit 'n wrede oorlog was. Alle oorloë is wreed, het jy gesê. Later toe ek met Rossetta en Margery daaroor praat, sê Margery dieselfde ding: elke land het sy eie geskiedenis, sy eie oorloë.

Natuurlik is dit so. Ek glo dit was 'n defleksie van jou kant af.

Dit was in my leeftyd, + in joune ook 'n onlangse skurwe pyn.

My ouma was in 'n konsentrasiekamp in Burgersdorp gebore. My pa het die Rooinekke gehaat.

Ek was in elke aspek, volgens hom, 'n misluk. Die groot verraad was om na 'n Engelse Universiteit te gaan. Wat my vreugde gegee het. Nou was dit my tyd om hom te sny.

En ek sou veel, veel verder gaan.

Hy glo nie in Apartheid nie, sê hy vir my swaer, met minag. Die uiteindelike teleurstelling.


Nie dat ek ooit vergeet het van die oorlog nie. Daar is meer hiervan + van my in Mafeking Road. Met Toorkuns doen ek navorsing in die oorlog, en kyk rond. Die Vroue monument. Die eerste – en enigste? - monument toegewy aan vrouens.

Ek praat nou net van myself.

Andries Botha wou altyd 'n reis, 'n pelgrimstog met so pa [ook van Burgersdorp] deur die gebied maak. Sy pa is toe oorlede en Andries het die reis alleen gemaak . Ken jy die series wat hy gedoen het, kaarte van die verskeie konsentrasie kampe? In jukstaposisie met apartheid sluipmoord plase.


Die Boere oorlog was natuurlik nie 'n gewone oorlog nie: ons praat van 'n strooptog, soos ons in die laaste twee dekades gesien het in Irak en Afganistan.

Het jy ook die volgende geweet?

Dat Van Gogh die Boere ondersteun het? Sy broer, Cornelius, wie vir 'n Nederlandse Spoorwegmaatskappy in Lourenco Marques gewerk het, het met die verklaring van die oorlog onmiddellik homself aangesluit by die Boere. Vincent wou hom besoek het, maar het siek geword en gaan toe na Arles. 18 maande later is Cornelius dood van 'n enkel koeël en is in 'n ongemerkte graf in Brandfort begrawe.


Dat daar vrouens was – soos Mevrou Krantz – wat die geweer aangevat het?












Dan ook in sy herinneringe skryf Ben Bouwer: “Daar kan ’n lang lys van vroue soldate in mansklere gemaak word.”
Onder die gevangenes wat deur Britse magte by Colesberg gevang is was drie Boervroue wat mansklere gedra het. Dit is eers etlike weke later, dat die waarheid in ’n Kaapse tronk ontdek is .
Hillegas, ’n Amerikaanse oorlogskorrespondent, het geskryf van hordes Boervroue deelgeneem aan veldslae. Onder andere, Helena Herbst Wagner van Zeerust wat vir vyf maande in die laers en loopgrawe geleef het voor daar uitgevind is dat sy ’n vrou is.


Ek het jou vertel van die transkripsie van die storie van die Boer soldaat, wat ek in die argiewe in die Bloemfontein museum gevind het. Nadat die oorlog oor was, loop hy, honger, verward en verlore. “Toe ontmoet ek 'n Kaffer in die pad, en ek het hom my storie vertel. Die Kaffer was jammer vir my en het my na sy hut geneem, waar hy my kos gegee het. Ek het die aand in die Kaffer se plek geslaap.”
Die Boere oorlog is in die kern van die Afrikaners. Die feniks het van die asse uitgevlieg en die res is geskiedenis.
Vertel my nou van jou Oorlog.





absence

I haven't written anything for 6 weeks or so -  being incapacitated with a wretched sinus infection, which necessitated a rather gruesome operation.  I am on the way to recovery and hope to now post regularly.



Those who believe absurdities will commit atrocities - Voltaire